top of page
Gradient

* Brokkel & Bam-Bam is kort Afrikaanse Christelike MP3 stories vir kinders 

   tussen 3 - 8 jaar oud.

 

* MP3's word vir jou ge-epos met bewys van betaling.

* Bestaan uit 3 x kort stories en 1 x Nagapie-liedjie.

                 * Storie 1: Kinders word voorgestel aan God as die Vader.

                 * Storie 2: Kinders leer hoe om hulle hartjies vir God te gee.

                 * Storie 3: Kinders leer stap-vir-stap hoe om te bid.

                 * Liedjie: Lees jou Bybel en bid elke dag saam met die Nagapies!

Brokkel & Bam-Bam is die storie van twee nagapies se avonture.
Saam lag en speel hulle, leer hulle meer van God, hoe om te bid, hoe om te sing en hoe om hulle hartjies vir Jesus te gee.
 
Hierdie stories is geskryf om die konsep van God vir die heel eerste keer aan kinders voor te stel op 'n eenvoudige en maklik verstaanbare manier.
Wie is God? Waar bly Hy?
En wat beteken dit om jou hartjie vir Hom te gee?

Brokkel & Bam-Bam mag dalk Christelike stories vir kinders wees,
maar wees gewaarsku - die kinders gaan dit oor en oor luister
totdat die hele huis saam lag en sing!

New CD cover.jpg

Luister die eerste storie hier en Koop die Mp3's @ R100:

Die PappaBrokkel & Bam-Bam
00:00 / 08:37
Sketch%20Arrow%202_edited.png
Sketch Arrow 2

Baie dankie vir u ondersteuning!

Betaal asb R100 in die volgende rekening:

Naam: Pierre Vee

Standard Bank

Tjek rek: 10060845420

Branch: 051001

Bedrag: R 100

Stuur asb Bewys van betaling na: 0827312925 of pierrevee1@gmail.com

Gebruik asb jou naam en van as verwysing.

Geskryf en vertel deur:

Pierre Vee

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

pierrevee1@gmail.com

Cell: 082 731 2925

DSCF3215-3-1-1.jpg

Brokkel & Bam-Bam Stories vir kinders 3 - 8 jaar

bottom of page